Vleispaleis mis Groot Titel Net

Jaycee Reynolds ryg die prestasies in.

Jaycee Reynolds ryg die prestasies in.

Jaycee Reynolds het net-net uitgemis op die grootste skoonheidstitel  in Suid-Afrika. Die Atlantic Beach inwoner is Vrydagaand op Knysna aangewys as die eerste finalis in die Mnr. Mardi Gras kompetisie. Die wenner verteenwoordig Suid-Afrika by die Mnr. Gay World kompetisie. Die Weskusklong hoef egter nie in sak en as te gaan sit nie.

'n Stoomwarm uiterlike.

.

Jaycee is ‘n model en televisie akteur wat al in Amerikaanse produksies soos Black Sails en Dominion opgetree het, hy is ook die besturende direkteur van die Small Room Talent maatskappy. Hy’t in ‘n vorige artikel vir Melkbos.net gesê dat hy sy hoë profiel gaan gebruik om hom te beywer teen die kultuur van boelie.

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.