Pannekoek met seekosvulsel
Ma Annetta se pannekoek met seekosvulsel “(Ma gebruik blikkiesvis en –garnale, ek sou vandag eerder bevrore seekos gebruik. Sy het ook cheddarkaas gebruik as daar nie Parmesan in die huis was nie. Moet asseblief nie ʼn pakkie uiesop by die gereg voeg nie.) Pannekoek 2 eiers 600 ml melk 500Read More