Uitblinker kan net bedags studeer
‘n Uitblinker-tiener van Wolwerivier kan net bedags studeer weens gebrek aan elektrisiteit. Snags is ook ‘te woelig,’ vertel Rochelle Sylvester. Rochelle (byna 16) is een van die sterre in die ou Wolwerivier nedersetting buite Melkbosstrand. Die graad 11 leerder lyk skaam wanneer die gemeenskapswerker Magdalene Minnaar haar naderroep en sê,Read More