Oud-Probus President word Begraaf
Deur Hennie van Deventer ‘n Monument wat Hennie Jonker op Melkbos nalaat, is Blouberg Probus, die plaaslike arm van ‘n internasionale klub vir afgetredenes. Hennie is Maandagnag in sy slaap oorlede na ‘n lang, slopende stryd teen o.m. ‘n chroniese bloedsiekte. Hy was 20 jaar gelede een van die stigtersledeRead More