Post Tagged with: "Melkbosstrand polisie"

Tannie Dot was aangekla van prostitusie.

Steunpillare in Tjoekie

30th May 2016 at 6:40 am 0 comments

Melkbosstrand Gemeenskapsentrum het Saterdagoggend sy stout skoene aangetrek. Steunpillare van die gemeenskap soos tannie Dot, Petra van Asch, Ronel Ferreira en Gerda Nilsson is te midde van hoog drama in hegtenis geneem. Die arrestasies by plekke soos Slabber se Klippe, OK in Duinefontein en die Birkenhead sentrum was egter deelRead More

Lena Smit se liefdestaak.

Gesoek: Iemand soos Lena

2nd May 2016 at 5:22 am 0 comments

Is jy dalk ‘n ‘safety parent’? Iemand wat kans sien om in te staan vir ander ouers wanneer die wêreld vir hulle te veel word? Konst. Debi Alard van Melkbosstrand polisie is hard op soek na sulke spesiale mense. Sy het reeds een spesiale vrou in Olive Close gevind. LenaRead More

Const. Debi Alard: A man was arrested and appears in court today.

Misdaad Oorsig

2nd May 2016 at 5:16 am 0 comments

Porno-man in hof ‘n Vermeende pornograaf (34) is op 26 April gearresteer in Melkbosstrand omgewing. Sy arrestasie het gevolg op ‘n gesamentlike ondersoek genaamd ‘Operation Simon’ deur die SAPD se Eenheid vir Gesinsgeweld, Kinderbeskerming en Seksuele Misdrywe (GKS) en die VSA se binnelandse veiligheidsdienste. Sers. Delene Grobler van die GKSRead More

Confiscated abalone. Photo for illustration

Stropers kry Pak

18th Apr 2016 at 6:24 am 0 comments

  ‘n Hoogs georganiseerde netwerk van perlemoenstropers het onlangs die wind van voor gekry. Twee stropers is op 7 April op Melkbosstrand in hegtenis geneem. Die stropers is met 425 perlemoene in hulle besit betrap, bevestig konst. Debi Alard van die Melkbosstrand polisie. Hulle het op 11 April in dieRead More

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.