Dagsorg besoek Kamer vir Kinders wat Seer het
Oulike patroontjies! Die dagsorg van Melkbosstrand Care Center het onlangs gaan inloer by die plaaslike polisiestasie. Konstabel Debbie Alard het geskenke en koeldranke uitgedeel aan die kinders en vir hulle gewys hoe lyk die kamer waarin “kinders wat seer het” as gevolg van aanrandings, berader word. Die kamer is soRead More