Post Tagged with: "klassieke motor"

Die ou dame het vandag op Melkbos gekuier. Foto: Melkbos.net

Min karre laat my ‘gush’…Die ene wel

27th Feb 2017 at 6:40 pm 0 comments

Die imposante ou dame het vandag in Melkbosstrand gekuier. Sy was geparkeer naby Orca seekosrestaurant, met haar neus wat wys in die rigting van die eetplek, asof haar eienaar(s) haar wou dophou. Vir ingeval sy kon wegraak. Karre het verbygery, pynlik stadig. Want mense was besig om te rubber nekRead More

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.