Post Tagged with: "http://www.melkboshigh.co.za/"

Motoriste versus leerders.

Besige Pad ‘Nie Besig Genoeg’

16th May 2016 at 6:43 am 1 comment

Die stadsvaders doen niks oor die gevaarlike pad voor Melkbosstrand hoërskool nie. Hier was al verskeie insidente. Die stadsvaders sê egter die verkeer op die hoek van 11de Laan en Otto du Plessis Rylaan is nie druk genoeg om ‘n robot of vierrigting stop te regverdig nie. Melkbos.net het MaandagoggendRead More

Marilene van Wyk (links) en Kayla Henning.

Twee Sterre, Een Visie

18th Apr 2016 at 5:52 am 0 comments

Melkbosstrand Hoërskool leerders Marilene van Wyk en Kayla Henning benader skerm en hip-hop dans met die fokus van top sportsterre. Die twee graad 11-leerders maak opofferinge. Nie een van die twee skoonhede het tyd vir kêrels of niksdoen nie. “Hoe kry julle dit reg?” wou Melkbos.net weet. “Dis determination. EkRead More

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.