Post Tagged with: "Hennie van Deventer"

Dit was lank gelede ... Foto's: Litnet.

Hennie praat Rugby

7th Jun 2016 at 6:58 am 0 comments

Woordeman Hennie van Deventer peins hier oor die groot saak van OOR OF MIS. Is dit belangrik? Dis lewensbelangrik, sal alle rugby liefhebbers vir jou sê. “Rugby was in my tyd in Kollege (1958 -1962) ‘n saak na aan die gemeenskaplike hart. Groot wedstryde is gespeel, en dikwels gewen, wantRead More

Die eerste vuurtjie brand al mooi vir die Probusbraai.  Om die rooster is van links Koos Myburgh, Ben Smit, Basie Smit en Kobus Victor.

Uit Hennie se Pen

22nd May 2016 at 6:52 pm 0 comments

Hennie van Deventer besing die lof van die Probusklub wat so lekker braai dat mens net kan hoop om uitgenooi te word. “Altyd reg vir kuier.  Dis nou die manne van die Probusklub van Melkbos (amptelike naam Probusklub van Blouberg).  Die klub borg die woord “kuier” by die WAT (WoordeboekRead More

Melkbossers, silwervosse en …. – belangrikste rede vir die foto hierbo – met amper eenderse baadjies uit toeka. HvD en Jack Strauss, gewese wolbaas van Calvinia, vanoggend by die pinksterdiens by Sea Park op Melkbos met hul geruite wolbaadjies van so drie of vier dekades gelede.

Hennie Besing daardie Baadjie

16th May 2016 at 5:44 am 0 comments

“Melkbossers, silwervosse en …. – belangrikste rede vir die foto – met amper eenderse baadjies uit toeka. Hennie van Deventer en Jack Strauss, gewese wolbaas van Calvinia, vanoggend by die pinksterdiens by Sea Park op Melkbos met hul geruite wolbaadjies van so drie of vier dekades gelede. Ek dra ‘nRead More

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.