Kyk Wie Vlieg so Lekker!
Die uitgewer en skrywer Anna Emm is alom bekend as ‘n kick-ass vrou. En Dinsdagoggend vroeg het sy dit onderstreep toe sy in Melkbosstrand omgewing uit ‘n vliegtuig kom spring het. Dit was met ‘n valskerm vanuit ‘n vliegtuig wat 9000 voet bo die aarde was. En dit het gelykRead More