Lang Vingers steel van Kerk se Groen Vingers
Sommige mense het groen vingers en sommige het lang vingers. En soms kruis hulle paaie. Onlangs het diewe die NG Kerk Melkbosstrand geteister. Van die kerk se plante is gesteel; so ook vier sproeikoppe. Om alles erger te vererger is die plante nie te ver vanaf die kerk, by dieRead More