Bekende Egpaar Gegroet
Marlene Edith Gillings en Phillip Roy Gillings is vanmiddag amptelik gegroet. Met liefde. Met respek. Asof hulle ‘tycoons’ was – en vir baie mense was hulle ook dit. Ds. Marius Falck het die roudiens in die NG kerk hier op Melkbosstrand waargeneem. Maar eintlik was die diens ‘n spanpoging, wantRead More