Droogte: Help ons boere
“Ons is baie bekommerd oor die seisoen wat voorlê, ” sê Agri Wes-Kaap se kommunikasie bestuurder Jeanne Boshoff. En die boere se geld is op. Hulle oorleef tans met behulp van skenkings. Die treurmare sal bekend klink vir boere in die Weskusdistrik en Sentraal-Karoo wat reeds tot droogte rampgebiede verklaarRead More