Post Tagged with: "Dine van Zyl"

Dine deel haar ma se pannekoek resep.

Pannekoek met seekosvulsel

18th Apr 2016 at 7:17 am 0 comments

Ma Annetta se pannekoek met seekosvulsel “(Ma gebruik blikkiesvis en –garnale, ek sou vandag eerder bevrore seekos gebruik. Sy het ook cheddarkaas gebruik as daar nie Parmesan in die huis was nie. Moet asseblief nie ʼn  pakkie uiesop by die gereg voeg nie.) Pannekoek 2 eiers 600 ml melk 500Read More

Dine van Zyl se lekker lamsboud.

Dine van Zyl se Lamsboud

4th Apr 2016 at 4:43 pm 0 comments

“Hierdie week het ek by die VLV by Rietpoel in die Overberg gepraat met hulle 58ste verjaardag. En met tipiese boere-gasvryheid, is ek oorlaai met geskenke. Daar was die lekkerste beskuit, en daar was tuisgemaakte kaas van Desiree Kingwill van Riviersonderend, van Jerseymelk gemaak. Tannie Christie Groenewald het ‘n melktertRead More

Dine van Zyl's award-winning tomato potjie.

Dine van Zyl’s Tomato Potjie

22nd Mar 2016 at 2:41 pm 0 comments

“I like to make an interpretation of C.L. Leipoldt’s Tomato potjie. An interpretation? You might ask. Leipoldt was not very explicit with his recipes. He wrote for people who could cook and improvise. I did just that. Leipoldt’s Tomato potjie Enough for 4 people. 1 kg ripe tomatoes 2 greenRead More

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.