Melkbos Diere in Nood
Siri die kat het uiteindelik ‘n “for ever”-tuiste gekry. Maar dis te laat. Nadat die ou kat ‘n ruk gelede in Olive Close op Melkbosstrand gered is, is ontdek dat sy kanker van die neus het. Dis ver gevorder, verduidelik Elmien Vermeulen van Peanut Animal Welfare op die dorp. BaieRead More