Post Tagged with: "Colyn Serfontein"

Kyk net hoe lekker.

Colyn se ‘Saterdag Brood’

7th Sep 2016 at 3:04 pm 0 comments

Colyn Serfontein se post op Facebook het my dadelik opgewonde gemaak. Dit het op die broodliefhebber in my se knoppies gedruk. Kyk wat skryf hy: “Vandag is dit weer ek en brood. Hierdie lang fermentasie brood het my liries. Vir die eerste keer in baie jare word ek in dieRead More

Baie mooi en heerlike brood. Foto's: Colyn Serfontein

Colyn Bak Brood

26th Aug 2016 at 6:51 am 0 comments

Bobaas kok Colyn Serfontein van Colyn Maak Man Kos-faam was skoon verlief toe hy die beet-en-wortelbrood sien. Hy moes dit eenvoudig self bak, en ‘n woeste jaagtog na die resep het gevolg. Hy vertel hieronder oor wat gevolg het. “Die mense wat my goed ken weet dat prentjies my geweldigRead More

Colyn se biltong.

Biltong – Maak dit self

18th Aug 2016 at 9:39 am 0 comments

Deur Colyn Serfontein, bobaas-kok, storieverteller, en die skrywer van die gewilde blog Colyn maak Man Kos “Biltong … dis byna ‘n towerwoord vir Suid Afrikaners en daar is legendes oor die maak en gebruik van biltong. Wintertyd was tradisioneel biltongtyd, maar moderne tegnologie het daardie duidelike seisoen heeltemal laat vervaag.Read More

Klipsop. Foto's: Colyn Serfontein

Sop: Hartskos, Trooskos, Noodkos

17th Aug 2016 at 1:33 pm 0 comments

Deur Colyn Serfontein van Colyn maak Man Kos-faam “So paar dae terug sit ek so paar foto’s op van my sopdisse wat ek maak op Facebook en soos tewagte, is daar dadelik navrae vir die resepte. Dit kan ek nie regtig doen nie, want sop maak is by my honderdRead More

Mieliebrood met Houding

Mieliebrood met Houding

7th Jun 2016 at 6:55 am 0 comments

Die nimlike Colyn Serfontein van Colyn Maak Mankos Faam deel sy resep vir glutenvrye mieliebrood met ons. “Mieliebrood met houding,” noem Colyn dit, en soos gewoonlik gaan die resep gepaard met Colyn se wonderlike skrywe wat in jou kop gaan maal lank nadat die mieliebrood verorber is. “Mieliebrood is ietsRead More

Hou, wilskrag, hou. Foto's: Colyn Serfontein

Colyn se Sitrus Tert

22nd May 2016 at 6:51 pm 0 comments

Colyn Serfontein, bobaas kok en skrywer van die kosblog Colyn maak Man Kos,  deel sy sitrus tert resep met ons, en ‘n heerlike storie wat ‘n tennisbeskuit-kors vergelyk met ‘n sekere kledingstuk … “Roomkaas terte is iets wat ek baie geniet maar ek het ook al rillers teëgekom. Een vanRead More

Heerlike beskuit met kondensmelk en anys.

Kondensmelk en Anys Beskuit

16th May 2016 at 5:30 am 0 comments

Colyn Serfontein, van die gewilde kosblog Colyn maak Man Kos, deel sy liplekker beskuit resep. Hy verpak dit in ‘n storie. “Kosmaak is vir my soos medikasie … die hele proses is lekker. Voorbereiding, gaarmaak en die opruim … alles is lekker. Hier vertel hy hoe mens Kondensmelk en AnysRead More

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.