Post Tagged with: "Colyn maak Man Kos"

Colyn maak lekker Corn Dogs

Colyn maak lekker Corn Dogs

6th Jul 2017 at 2:56 pm 0 comments

Hier’s nog ‘n lekker resep en storie uit die kombuis van die bekende sjef Colyn Serfontein van Colyn maak Man Kos faam. Deur Colyn Serfontein “Man Kos is mos iets wat maklik geëet kan word. Jy vat dit sommer so met die hand en daar gaan jy. Nou hierdie AmerikaanseRead More

Heerlik

Colyn Serfontein se Shizanyama

1st May 2017 at 2:34 pm 0 comments

“Shizanyama is iets anders,” vertel kosman ekstraordinêr Colyn Serfontein. Dis liplekker, en dis plaaslik. Colyn vertel hoe mens te werk gaan om Shizanyama te maak by jou braai. “Vir Suid Afrikaners is BRAAI maar nou net eenmaal so gesog en gewild soos hamburders vir die Amerikaners. “Kom ons Braai” isRead More

Colyn se Melktert

Colyn se Melktert

21st Apr 2017 at 9:48 am 0 comments

Deur Colyn Serfontein “Suid Afrika is tans in ‘n greep van melktert malligheid en dis op almal se lippe. Ek self is baie lief vir melktert, maar die tradisionele melktert het maar ‘n bitter kort raklewe. Sodra die kors eers deur die yskas was, is die magic weg, want enigeRead More

Colyn bak Crunchies

Colyn bak Crunchies

16th Jan 2017 at 5:15 pm 0 comments

Deur Colyn Serfontein Die nimlike Colyn Serfontein van Colyn Maak Man Kos-faam skryf hierso oor koekies wat ‘n glimlag na jou gesig bring: crunchies.  Hulle was, en bly mos die lekkerste lekker. Oudergewoonte kom die resep saam met die storie. “Meeste van ons wat in die sestiger jare grootgeword het,Read More

Bobaas Kok Colyn skryf oor sy Gunsteling “Gadgets”

Bobaas Kok Colyn skryf oor sy Gunsteling “Gadgets”

13th Jan 2017 at 11:25 am 0 comments

Het jy al gewonder wat die bobaas kokke gebruik wanneer hulle bak en brou? Colyn Serfontein van Colyn Maak Man Kos-faam vertel ons wat hy gebruik. Deur Colyn Serfontein “So tydjie gelede vra ‘n goeie Kubervriendin my … “Wat sou jy graag in jou Kersfeeskous wou sien die jaar?” OpRead More

Brood – ‘n Plantjie genaamd Kerneels

Brood – ‘n Plantjie genaamd Kerneels

27th Sep 2016 at 2:35 pm 0 comments

Deur Colyn Serfontein “Die titel van die artikel kan jou seker laat wonder, maar hier is die storie. Die staan so, daar is ‘n gewoonte onder “sourdough” bakkers om hulle gisplantjies name te gee. Dit is ook algemene praktyk om die goedjies vroumens name te gee. Ek het eers weggeskramRead More

Middernag skon en koffie ... Foto's: Colyn Serfontein

Colyn bak Tannie Poppie se Sprite Skons

19th Sep 2016 at 11:52 am 0 comments

Deur Colyn Serfontein “Ek het ‘n groot voorliefde vir skons … botterbroodjies het my ma dit genoem, maar deesdae praat ons van skons. Dis vinniger en korter om te tik. Een van my eerste koskenade stories was oor skons … Botterbroodjies – Skons met ‘n kinkel  So tydjie terug bevriendRead More

Kyk net hoe lekker.

Colyn se ‘Saterdag Brood’

7th Sep 2016 at 3:04 pm 0 comments

Colyn Serfontein se post op Facebook het my dadelik opgewonde gemaak. Dit het op die broodliefhebber in my se knoppies gedruk. Kyk wat skryf hy: “Vandag is dit weer ek en brood. Hierdie lang fermentasie brood het my liries. Vir die eerste keer in baie jare word ek in dieRead More

Baie mooi en heerlike brood. Foto's: Colyn Serfontein

Colyn Bak Brood

26th Aug 2016 at 6:51 am 0 comments

Bobaas kok Colyn Serfontein van Colyn Maak Man Kos-faam was skoon verlief toe hy die beet-en-wortelbrood sien. Hy moes dit eenvoudig self bak, en ‘n woeste jaagtog na die resep het gevolg. Hy vertel hieronder oor wat gevolg het. “Die mense wat my goed ken weet dat prentjies my geweldigRead More

Colyn se biltong.

Biltong – Maak dit self

18th Aug 2016 at 9:39 am 0 comments

Deur Colyn Serfontein, bobaas-kok, storieverteller, en die skrywer van die gewilde blog Colyn maak Man Kos “Biltong … dis byna ‘n towerwoord vir Suid Afrikaners en daar is legendes oor die maak en gebruik van biltong. Wintertyd was tradisioneel biltongtyd, maar moderne tegnologie het daardie duidelike seisoen heeltemal laat vervaag.Read More

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.