Rivier van Bier by Big Bay
Stadig oor die glasstukke! Die bestuurder van hierdie vragmotor het vanmiddag ‘n deel van sy vrag bier verloor toe hy om die sirkel by Big Bay gery het. ‘n Leser het op die toneel afgekom, en die foto’s geneem. Die leser sê hy moes deur die glasstukke ry, en datRead More