Post Tagged with: "Argus fietsry toer"

Kinders van die Wind

Kinders van die Wind

12th Mar 2017 at 1:37 pm 0 comments

Die Argus fietsresies het weggewaai. “Dis seker die eerste keer wat dit gebeur,” sê ‘n vriend. Nog ene sê, “Die mense wat van oorsee afgekom het moet baie susara wees.” Susara beteken geïrriteerd in dié geval. En hy moet reg wees, want die fietsryers kry nie hulle geld terug nieRead More

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.