Rooies sing op Melkbosstrand
Die gewilde Afrikaanse sanger Rooies gaan Melkbosstrand Saterdagaand 10 September aan die brand steek. Die sanger van treffers soos Hou jou Hanne van my Lyf Af, Koedoe Bul en Weskus Dromer tree op by Minitown in Duynefontein. En dit gaan meer as ‘n show, wees, hoor. Trek gemaklike skoene aan,Read More