Rivier van Bier by Big Bay

Rivier van bier. Foto’s: Verskaf

Stadig oor die glasstukke! Die bestuurder van hierdie vragmotor het vanmiddag ‘n deel van sy vrag bier verloor toe hy om die sirkel by Big Bay gery het. ‘n Leser het op die toneel afgekom, en die foto’s geneem. Die leser sê hy moes deur die glasstukke ry, en dat die reuk van bier omtrent sterk in die lug gehang het.

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.