News

Karlien Steun Vroeggeborenes

Karlien Steun Vroeggeborenes

16th May 2016 at 6:45 am 0 comments

  Karlien van Jaarsveld gee haar steun aan ‘n seer saak. Die sangeres tree in Julie op ten bate van die Voice of the Unborn Baby organisasie. Die organisasie beywer dit vir die regte van ouers van vroeggebore babas of fetusse, wat deur hospitale as mediese afval beskou word enRead More

Motoriste versus leerders.

Besige Pad ‘Nie Besig Genoeg’

16th May 2016 at 6:43 am 1 comment

Die stadsvaders doen niks oor die gevaarlike pad voor Melkbosstrand hoërskool nie. Hier was al verskeie insidente. Die stadsvaders sê egter die verkeer op die hoek van 11de Laan en Otto du Plessis Rylaan is nie druk genoeg om ‘n robot of vierrigting stop te regverdig nie. Melkbos.net het MaandagoggendRead More

Two dating scammers were operating from Melkbosstrand.

Romance Scammers!

16th May 2016 at 6:17 am 0 comments

They were out to rob the lonely elderly women they seduced online and they succeeded to the tune of R500 000. Now two Nigerians from Melkbosstrand are having to face the music. The men ( 27 and 28 years old ) were arrested on 23 March and are facing charges ofRead More

Nora Grose (right).

Wolwerivier: Here’s Hope

16th May 2016 at 6:16 am 0 comments

Wolwerivier is not going to be another Blikkiesdorp or Du Noon, vows DA councillor Nora Grose. “Not a chance that I will allow it to become a disaster while I’m a councillor,” the feisty blonde gran announces. The settlement has had birth pangs. Some of the new homeowners have soldRead More

Gerrie Coetzee, ons Mis Jou

Gerrie Coetzee, ons Mis Jou

16th May 2016 at 6:04 am 0 comments

Beste Gerrie, Ek skryf vir jou hoewel ek glad nie iemand is vir sport nie. Maar noudat ek dit gesê het, moet ek my woorde kwalifiseer. As tienermeisie in die 70s het ek ‘n sagte plekkie vir groot manne met bultende spiere gehad. Vir kampioene. Jy was mos ene. JyRead More

Melkbossers, silwervosse en …. – belangrikste rede vir die foto hierbo – met amper eenderse baadjies uit toeka. HvD en Jack Strauss, gewese wolbaas van Calvinia, vanoggend by die pinksterdiens by Sea Park op Melkbos met hul geruite wolbaadjies van so drie of vier dekades gelede.

Hennie Besing daardie Baadjie

16th May 2016 at 5:44 am 0 comments

“Melkbossers, silwervosse en …. – belangrikste rede vir die foto – met amper eenderse baadjies uit toeka. Hennie van Deventer en Jack Strauss, gewese wolbaas van Calvinia, vanoggend by die pinksterdiens by Sea Park op Melkbos met hul geruite wolbaadjies van so drie of vier dekades gelede. Ek dra ‘nRead More

Peanut has taken care of little Bam Bam.

Honde Gevegte-Vrees

16th May 2016 at 5:42 am 0 comments

Peanut Animal Welfare is baie bekommerd oor die hoeveelheid pitbull hondjies wat hulle verskyning in Melkbosstrand maak. Michelle Worsfold, woordvoerder van die organisasie, sê hulle vrees dat die hondjies in gevegte gebruik gaan word. Worsfold is besorg dat honde wat verdwyn van onder meer die strandgebied, gesteel word en opeindigRead More

Karen Dreyer (links) en twee van die Happy Hookers. Foto's: Marnette Meyer

‘Hookers’ Hekel vir Vale

2nd May 2016 at 6:13 am 0 comments

Die Happy Hookers van Bloubergstrand en Table View het verlede week weer mense gelukkig gemaak. Maar hokaai voordat jou mond oopgaan in ‘n geskokte ‘oo.’ Die Happy Hookers is ligjare verwyder van die wat paradeer in Amsterdam se Walletjiestraat. Hulle brei en hekel komberse vir welsyn, en het juis weerRead More

Prayers are said for Robert.

Man’s Moving Baptism

2nd May 2016 at 6:08 am 0 comments

The topic of adult baptism is a can of worms. Talk about it and watch the sparks fly. But for Robert Bancroft it was a no brainer. He felt he had to be baptised, and he wanted it to take place at Slabber se Klippe, his favourite place in theRead More

Groen Strook, Vuil Strook

Groen Strook, Vuil Strook

2nd May 2016 at 5:36 am 0 comments

Die groen strook wat loop tussen die Edge kerk en Birkenhead inkopiesentrum en Melkbosstrand Hoërskool is moontlik van groot argeologiese belang, maar dit het hulp nodig. Toe die Birkenhead gebou is, is ses menslike geraamtes hier gevind. Die argeologiese fonds is maar een van vele in Melkbosstrand en omgewing, vertelRead More

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.