Stories

Marilene van Wyk (links) en Kayla Henning.

Twee Sterre, Een Visie

18th Apr 2016 at 5:52 am 0 comments

Melkbosstrand Hoërskool leerders Marilene van Wyk en Kayla Henning benader skerm en hip-hop dans met die fokus van top sportsterre. Die twee graad 11-leerders maak opofferinge. Nie een van die twee skoonhede het tyd vir kêrels of niksdoen nie. “Hoe kry julle dit reg?” wou Melkbos.net weet. “Dis determination. EkRead More

'n Stoomwarm uiterlike.

Vleispaleis!

18th Apr 2016 at 5:27 am 0 comments

Gaan onse Jaycee Reynolds die Mnr. Mardi Gras kompetisie einde vandeesmaand wen, en ons land volgende jaar by die Mnr. Gay Wêreld kompetisie verteenwoordig? Dit lyk mos moontlik. ‘n Strawwe oefenprogram laat die bruinkop van Atlantic Beach estate nog beter lyk as vantevore. En dit was mos mooi genoeg omRead More

Angie Uys met Martin se groot pampoen.

Pampoen Koning

4th Apr 2016 at 4:18 pm 0 comments

Melkbosstrand se tuingrond mag arm wees, maar Martin Uys laat hom nie daardeur onderkry nie. Met ‘n handvol pampoenpitte en liefde en geduld kweek hy kampioen pampoene in sy agterplaas. Ja, hier in ons see-grond. Die pampoen op die foto weeg ‘n tamaai 213 kg. Kyk hoe sukkel Martin seRead More

Rochelle Sylvester studeer in die kerk.

Uitblinker kan net bedags studeer

4th Apr 2016 at 3:51 pm 0 comments

‘n Uitblinker-tiener van Wolwerivier kan net bedags studeer weens gebrek aan elektrisiteit. Snags is ook ‘te woelig,’ vertel Rochelle Sylvester. Rochelle (byna 16) is een van die sterre in die ou Wolwerivier nedersetting buite Melkbosstrand. Die graad 11 leerder lyk skaam wanneer die gemeenskapswerker Magdalene Minnaar haar naderroep en sê,Read More

Roelf 'Spekskieter Bogprater' vertel sy storie.

Spekskieter se Storie

4th Apr 2016 at 3:16 pm 0 comments

Die man wat Melkbos op hol gehad het, se verhaal is kleurryker as wat die meeste mense sou kon dink. So ook die stories wat rondom hom ontstaan het. Op Paasvrydag het ek met Roelf ‘Spekskieter Bogprater’ Bisschoff, reisiger en storieverteller, gaan gesels. Sommer daar onder ‘n boom oorkant dieRead More

An old photo of Gail kissing a baby.

Can’t Afford Cancer Treatment

4th Apr 2016 at 2:32 pm 0 comments

Gail Mitchell only learnt that she has stage III cervical cancer a month ago. Tomorrow, the 55-year-old co-head of Mitchells’ Mission in Sanddrift will get the results of a recent biopsy. Things don’t look good… The cancer may have spread to Gail’s liver, her family fears. The family is desperateRead More

Hulle moet saambly.

Dae met Dooie Eienaar

4th Apr 2016 at 2:12 pm 0 comments

Frankryk en New Zealand het verlede jaar vir diere die status van ‘sentient beings’ gegee. Die lande erken dus dat diere emosies het en vrees en ongeluk en geluk kan ervaar, nes mense. Plaaslik lyk ons diere se situasie egter nog benard. Ons doen wat ons wil met ons diereRead More

Oom Renier Groenewald maak strand skoon.

Stryder van die Strand

22nd Mar 2016 at 5:16 pm 1 comment

‘n 79-Jarige oom maak Melkbosstrand skoon. Die meeste mense sou seker nooit van oom Renier Groenewald gehoor het as sy dogter, die bekende sakevrou, Sonja Smith-Janse van Rensburg, nie oor hom gepost het op Facebook nie. Gee vir hom ‘n drukkie as julle hom sien, het sy vir mense gevra.Read More

Siri het uiteindelik 'n for ever-tuiste gekry. Maar dis te laat...

Melkbos Diere in Nood

22nd Mar 2016 at 4:54 pm 0 comments

Siri die kat het uiteindelik ‘n “for ever”-tuiste gekry. Maar dis te laat. Nadat die ou kat ‘n ruk gelede in Olive Close op Melkbosstrand gered is, is ontdek dat sy kanker van die neus het. Dis ver gevorder, verduidelik Elmien Vermeulen van Peanut Animal Welfare op die dorp. BaieRead More

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.