‘n Boek vir Kinders en Grootmense wat nog Kinders is
Hetta Elizabetta en die Wêreld op haar Skouers is ‘n boek vir kinders en grootmense wat nog soos kinders voel. Dis ‘n storie oor ‘n dogtertjie wat te veel voel en hierdie gevoel bou op tot die boek se klimaks waar sy voel asof sy letterlik die wêreld op haarRead More