Archive for May, 2016

Melkbossers, silwervosse en …. – belangrikste rede vir die foto hierbo – met amper eenderse baadjies uit toeka. HvD en Jack Strauss, gewese wolbaas van Calvinia, vanoggend by die pinksterdiens by Sea Park op Melkbos met hul geruite wolbaadjies van so drie of vier dekades gelede.

Hennie Besing daardie Baadjie

16th May 2016 at 5:44 am 0 comments

“Melkbossers, silwervosse en …. – belangrikste rede vir die foto – met amper eenderse baadjies uit toeka. Hennie van Deventer en Jack Strauss, gewese wolbaas van Calvinia, vanoggend by die pinksterdiens by Sea Park op Melkbos met hul geruite wolbaadjies van so drie of vier dekades gelede. Ek dra ‘nRead More

Peanut has taken care of little Bam Bam.

Honde Gevegte-Vrees

16th May 2016 at 5:42 am 0 comments

Peanut Animal Welfare is baie bekommerd oor die hoeveelheid pitbull hondjies wat hulle verskyning in Melkbosstrand maak. Michelle Worsfold, woordvoerder van die organisasie, sê hulle vrees dat die hondjies in gevegte gebruik gaan word. Worsfold is besorg dat honde wat verdwyn van onder meer die strandgebied, gesteel word en opeindigRead More

Heerlike beskuit met kondensmelk en anys.

Kondensmelk en Anys Beskuit

16th May 2016 at 5:30 am 0 comments

Colyn Serfontein, van die gewilde kosblog Colyn maak Man Kos, deel sy liplekker beskuit resep. Hy verpak dit in ‘n storie. “Kosmaak is vir my soos medikasie … die hele proses is lekker. Voorbereiding, gaarmaak en die opruim … alles is lekker. Hier vertel hy hoe mens Kondensmelk en AnysRead More

Marcelle Nicholas is making breakfast for her mom.

Happy Mother’s Day

7th May 2016 at 12:01 pm 0 comments

Mamma mia! There’s just no end to what mothers will do. They love us and look after us. It’s a bond that doesn’t seem to know any end. We talk to some Melkbos moms about motherhood (and try to talk to others but can’t as they’re too busy). A veryRead More

Chanté Green. Foto's: Carminda Swanepoel

Skoonheid moes Stres

2nd May 2016 at 6:16 am 0 comments

Naelsbyt en bid. Dit is hoe die dae voor die Mej. Mini Wêreldkompetisie in Turkye vir Chanté Green, Suid-Afrika se mej. Mini Teen, was. Die kompetisie vind op 6 Mei plaas en van die begin af het geldsake gelol vir die Saldanhabaaier. Nadat Chanté se ouers Gary en Chanel tweeRead More

Karen Dreyer (links) en twee van die Happy Hookers. Foto's: Marnette Meyer

‘Hookers’ Hekel vir Vale

2nd May 2016 at 6:13 am 0 comments

Die Happy Hookers van Bloubergstrand en Table View het verlede week weer mense gelukkig gemaak. Maar hokaai voordat jou mond oopgaan in ‘n geskokte ‘oo.’ Die Happy Hookers is ligjare verwyder van die wat paradeer in Amsterdam se Walletjiestraat. Hulle brei en hekel komberse vir welsyn, en het juis weerRead More

Prayers are said for Robert.

Man’s Moving Baptism

2nd May 2016 at 6:08 am 0 comments

The topic of adult baptism is a can of worms. Talk about it and watch the sparks fly. But for Robert Bancroft it was a no brainer. He felt he had to be baptised, and he wanted it to take place at Slabber se Klippe, his favourite place in theRead More

Francis Bowers battles a bit of a strep throat.

Battle for the Big Time

2nd May 2016 at 6:06 am 0 comments

It has been a tough week for Francis Bowers. The singing sensation has been fighting to remain on the The Voice South Africa singing contest. And now he’s battling a strep throat, too. Meanwhile Melkbos residents are gunning for Francis to win The Voice. They remember him as a littleRead More

Inside a ‘Koekedoor’ Kitchen

Inside a ‘Koekedoor’ Kitchen

2nd May 2016 at 6:05 am 0 comments

Many surprises greet one in Kanya’s Hunt’s Melkbosstrand kitchen. There’s generosity and the admission that the elfin  Koekedoor  contestant eats cake every day. “At least a slice or two cup cakes. I run and cycle a lot so that I can eat cake, she explains.” It is the first ofRead More

Jolene van Wyk met klein Gizmo.

Dekor Sensasie op Facebook

2nd May 2016 at 6:02 am 0 comments

Jolene van Wyk is die stigter van die Facebook groep ‘Ietsie mooi in my Huis’ wat net onder die 16 000 lede het. Sy’t die groep eendag terloops begin, maar moes nou al die poorte toemaak en dit ‘n geslote groep maak vanweë die getalle wat net bly groei. JoleneRead More

NEWSLETTER

SIGN UP

Do you want to get the latest news from Melkbos.net? Enter your email address and click subscribe.