Mamre: Lewe in die Stadige Laan
Verveeld? Ry ‘n end op in die weskuspad, verby Atlantis, na Mamre. Jy’s nou amptelik in die Stadige Laan… Dis laat Vrydagoggend wanneer ons kar stilhou voor die ou sendingstasie kerk op Mamre. Louise Josephs het sopas die binnekant van die kerk ge-hoover. Die groot kerk met sy glimmende houtwerk,Read More