Chanté Green. Foto's: Carminda Swanepoel

Skoonheid moes Stres

2nd May 2016

Naelsbyt en bid. Dit is hoe die dae voor die Mej. Mini Wêreldkompetisie in Turkye vir Chanté Green, Suid-Afrika se mej. Mini Teen, was. Die kompetisie vind op 6 Mei plaas en van die begin af het geldsake gelol vir die Saldanhabaaier. Nadat Chanté se ouers Gary en Chanel tweeRead More

Karen Dreyer (links) en twee van die Happy Hookers. Foto's: Marnette Meyer

‘Hookers’ Hekel vir Vale

2nd May 2016

Die Happy Hookers van Bloubergstrand en Table View het verlede week weer mense gelukkig gemaak. Maar hokaai voordat jou mond oopgaan in ‘n geskokte ‘oo.’ Die Happy Hookers is ligjare verwyder van die wat paradeer in Amsterdam se Walletjiestraat. Hulle brei en hekel komberse vir welsyn, en het juis weerRead More

Kanya Hunt. Photo: Myburgh du Plessis

Inside a ‘Koekedoor’ Kitchen

2nd May 2016

Many surprises greet one in Kanya’s Hunt’s Melkbosstrand kitchen. There’s generosity and the admission that the elfin  Koekedoor  contestant eats cake every day. “At least a slice or two cup cakes. I run and cycle a lot so that I can eat cake, she explains.” It is the first ofRead More

Angie Uys met Martin se groot pampoen.

Pampoen Koning

4th April 2016

Melkbosstrand se tuingrond mag arm wees, maar Martin Uys laat hom nie daardeur onderkry nie. Met ‘n handvol pampoenpitte en liefde en geduld kweek hy kampioen pampoene in sy agterplaas. Ja, hier in ons see-grond. Die pampoen op die foto weeg ‘n tamaai 213 kg. Kyk hoe sukkel Martin seRead More

Jolene van Wyk met klein Gizmo.

Dekor Sensasie op Facebook

2nd May 2016

Jolene van Wyk is die stigter van die Facebook groep ‘Ietsie mooi in my Huis’ wat net onder die 16 000 lede het. Sy’t die groep eendag terloops begin, maar moes nou al die poorte toemaak en dit ‘n geslote groep maak vanweë die getalle wat net bly groei. JoleneRead More

Other News

Chanté Green. Foto's: Carminda Swanepoel

Skoonheid moes Stres

2nd May 2016 at 6:16 am 0 comments

Naelsbyt en bid. Dit is hoe die dae voor die Mej. Mini Wêreldkompetisie in Turkye vir Chanté Green, Suid-Afrika se mej. Mini Teen, was. Die kompetisie vind op 6 Mei plaas en van die begin af het geldsake gelol vir die Saldanhabaaier. Nadat Chanté se ouers Gary en Chanel tweeRead More

Kanya Hunt. Photo: Myburgh du Plessis

Inside a ‘Koekedoor’ Kitchen

2nd May 2016 at 6:05 am 0 comments

Many surprises greet one in Kanya’s Hunt’s Melkbosstrand kitchen. There’s generosity and the admission that the elfin  Koekedoor  contestant eats cake every day. “At least a slice or two cup cakes. I run and cycle a lot so that I can eat cake, she explains.” It is the first ofRead More

The Bearded & the Beautiful

The Bearded & the Beautiful

2nd May 2016 at 5:35 am 0 comments

Growing a beard is not for sissies or sloths. It requires care and money. More so than the beardless brethren would ever imagine. Melkbos.net popped into Mic’s Barber in Melkbosstrand this week and asked Wesley McIntyre what it takes. You get two types of beards, says Wesley McIntyre. The oneRead More

Chiffon Cake: Joanne Markland Photography

Kanya Hunt’s Chiffon Cake Recipe

2nd May 2016 at 5:27 am 0 comments

Chiffon Cake with Lemon Butter cream Icing “This recipe is a shared family recipe that has been treasured. It works in a variety of different flavours.” Difficulty: a little effort Prep Time : 60 mins | Cook Time : 45 mins Ingredients: 280 g cake flour 250 g castor sugarRead More

Lena Smit se liefdestaak.

Gesoek: Iemand soos Lena

2nd May 2016 at 5:22 am 0 comments

Is jy dalk ‘n ‘safety parent’? Iemand wat kans sien om in te staan vir ander ouers wanneer die wêreld vir hulle te veel word? Konst. Debi Alard van Melkbosstrand polisie is hard op soek na sulke spesiale mense. Sy het reeds een spesiale vrou in Olive Close gevind. LenaRead More

Building the future. Photo: Handsontech.co.za

Robot-Koppe gaan Indië toe

2nd May 2016 at 5:21 am 0 comments

Die tyd van die robotte is op ons! Parklands College bied op 13 Augustus die Wes kaapse uitdunne van die World Robot Olympiad aan by die wetenskapsentrum in Kaapstad. Tydens die aand word ‘n basiese werkswinkel oor robotte aangebied, en die span wat aan verlede jaar se drie dag langeRead More

"Ek het nie geld om te gee nie, maar ek kan dit doen."

Salon doen Gratis Hare

2nd May 2016 at 5:20 am 0 comments

“Dis om terug te gee,” dat sy mense se hare en naels gratis doen een maal per maand, vertel Marcelle Nicholas. Die eienares van Salon Privé in Duinefontein het Sondag 24 April weer so gemaak. En terwyl die vrouens se hare en naels gedoen word, en sommiges ‘n wyntjie drink,Read More

Siri with her foster mother Mirinda de Jonge.

Cat Starts Seventh Life

2nd May 2016 at 5:19 am 0 comments

When we first reported on Siri the cat it was a bittersweet tale of a cat succumbing to cancer as she finally got a good home. But thanks to the love of Mirinda de Jonge, her foster parent, Siri now has a new lease on life. Until recently it appearedRead More

Man against nature.

Terrible, Terrific, TABA

2nd May 2016 at 5:18 am 0 comments

From its start 22 years ago the Trans Atlantic boat race separated the men from the boys, and the iron women from the women. This year it was even more so the case. The race, that took place from 22-24 April, tested all 60 participants. Swells of 2 to 3Read More

'n Stoomwarm uiterlike.

Vleispaleis mis Groot Titel Net

2nd May 2016 at 5:17 am 0 comments

Jaycee Reynolds het net-net uitgemis op die grootste skoonheidstitel  in Suid-Afrika. Die Atlantic Beach inwoner is Vrydagaand op Knysna aangewys as die eerste finalis in die Mnr. Mardi Gras kompetisie. Die wenner verteenwoordig Suid-Afrika by die Mnr. Gay World kompetisie. Die Weskusklong hoef egter nie in sak en as teRead More